Die Handelinge van die Apostels: Paulus se verdere lewe (Hand 28:30-31) – Francois Malan
28:30 Vir twee volle jare het Paulus in sy eie gehuurde huis in Rome gebly, steeds onder bewaking van ’n soldaat (28:16). In sy brief aan die Filippense wat hy tydens hierdie gevangenskap geskryf het (Flp 1:14,17) meld Paulus dat...