Die Handelinge van die Apostels: Paulus op die Areopagus Deel 2 (Handelinge17 vers 26-28) – Francois Malan
17:26 In die teks word voortgebou op die Bybelse geskiedenis van God se skeppingswerk in vers 25. ‘Uit een (mens) het Hy elke nasie (éthnos) van die mensdom gemaak om op die hele aangesig van die aarde te woon nadat...