Die Handelinge van die Apostels: ’n Duiwelbesete slavin in Filippi (Hand 16:16-23) – Francois Malan
16:16 Terwyl Paulus-hulle op pad was na die bidplek (by die rivier of nou verskuif na Lidia se huis?), waarskynlik op ’n Sabbatdag, kom ’n slavin hulle tegemoet – die werkwoord hupantáō kan ’n vriendelik of ’n vyandige tegemoetkom aandui,...