Die Handelinge van die Apostels: Die vraag oor die besnydenis word verwys na ’n vergadering in Jerusalem (Hand 15:1-4a) – Francois Malan
Die vraag of die besnydenis en die onderhouding van die wet van Moses noodsaaklik is vir verlossing word in Antiogië verwys na ’n vergadering in Jerusalem. Hoofstuk 15 is die middelpunt en die keerpunt in Handelinge. Die hoofstuk begin reg...