Die Handelinge van die Apostels: Barnabas en Saulus op Siprus (Hand 13:4-12) – Francois Malan
13:4 Na die sending (apolúō) deur die handoplegging van die gemeente in Antiogië, onderstreep Lukas dat hulle deur die Heilige Gees uitgestuur is (ekpémpō). Hulle het van Antiogië 25 kilometer afgereis na die hawestad Seleusië, wat deur Seleukus Nikator (die...