Die Handelinge van die Apostels: Heidene ontvang die Heilige Gees (Hand 10:44-48) – Francois Malan
10:44 Terwyl Petrus nog aan die praat was oor hierdie gebeure (rhêmata), oor die lewensloop van Jesus, het die Heilige Gees skielik neergedaal (epipíptō) op almal wat na die evangelie (lógos), die goeie boodskap oor Jesus, geluister het. God die...