Die Handelinge van die Apostels: Paulus oorwinter op die eiland Malta (Hand 28:1-10) – Francois Malan
28:1 ‘Na ons (Lukas vertel) uit die uiterste gevaar gered is, het ons uitgevind dat die eiland Malta genoem word.’ Van die Malta-groep van drie groterige eilande en ’n klomp klein eilandjies is Malta die grootste, 27 km x 14.5...