Die Handelinge van die Apostels: Petrus se boodskap (Hand 2:14-42) – Francois Malan
Die boodskap begin met ’n inleiding in 2:14-16 wat aansluit by 2:12-13 se reaksies van die mense; gevolg deur 2:17-21 met ’n reeks aanhalings uit Joël; die Israeliete word aangespreek in 2:22-24,’n Ou Testamentiese aanhaling volg in 2:25-28, ’n direkte...