Die Handelinge van die Apostels: Festus praat met koning Agrippa oor Paulus (Hand 25:13-22) – Francois Malan
25:13 Agrippa II was die seun van Agrippa I wat die apostel Jakobus met die swaard laat doodmaak het (Hand 12:1-2) en deur die wurms verteer is (Hand 12:23). Agrippa II, gebore in 27 n.C., word in 50 n.C. koning...