Die Handelinge van die Apostels: Nadraai van Petrus se vrylating (Hand 12:17-19) – Francois Malan
12:17 ‘Nadat Petrus vir hulle met die hand ’n teken gegee het om stil te wees het hy in besonderhede vertel (diêgéomai) hoe die Here hom uit die tronk uitgelei het.’ Hulle moes nie in vreugde begin jubel en skreeu...