Die Handelinge van die Apostels: Saulus se prediking en vervolging (Hand 9:19b-25) – Francois Malan
9:19b Die getal van die paar dae word nie gemeld nie (hêmeras tinas ’n onbepaalde aantal dae), waarskynlik was dit nie baie dae nie. Gedurende die paar dae was hy, Saulus, saam met die dissipels in Damaskus – die mense...