Die Handelinge van die Apostels: Van Malta na Rome (Hand 28:11-15) – Francois Malan
28:11 Nadat hulle drie maande op die eiland gebly het, die winter verby was, en die skeepsvaart weer op dreef gekom het, het hulle vertrek (anágomai ’n skeepsterm) met ’n skip wat op die eiland oorwinter het. Volgens Plinius 23-79...