Die Handelinge van die Apostels: Mattias word in Judas se plek gekies (Hand 1:15-26) – Francois Malan
1:15 ‘In daardie dae’ is ’n onbepaalde uitdrukking wat Lukas graag gebruik (6:1; 11:27). Soos met die ‘eerste periode’ van Jesus se werke (Luk 1:5) plaas Lukas hier ’n belangrike gebeurtenis aan die begin van die ‘tweede periode’ van Jesus...