Die Handelinge van die Apostels: Paulus se verdediging voor Feliks (Hand 24:10-23) – Francois Malan
24:10 Toe die goewerneur vir Paulus die teken gee (met sy hand gewink of met sy kop geknik) om te praat, het hy geantwoord (op die aanklagte). Hy spreek eers die goewerneur aan. Feliks was van 48-58 n.C. in Palestina,...