24 Augustus: Goeie beplanning maak ‘n groot verskil in jou lewe. – Jan van der Watt
2 Kor 13:1-13 (fokus 13:1-10) Kyk ‘n slag deeglik na jou lewe (13:5). Is jou lewe soos jy dit graag wil hê? As jy “van buite af” ‘n paar knoppies kon druk om sekere dinge te verander, watter knoppies sou...