5 Mei: ‘n Reis sonder ‘n einde. – Jan van der Watt
Joh 11:1-46 (fokus 11:17-37) Geen reis hou vir ewig aan nie. Dit het altyd ‘n einde. Ongelukkig is dit ook so met die lewe. Een of ander tyd kom die einde van die reis… en wat dan? Luister hierna: “As...