Category: Teologiese Vraagstukke
43:14-15 Die voorspelling in 14b oor wat die Here gaan doen, word omsluit met name van die Here (14b,15) wat alles begin en deurvoer onder sy hand. ‘So sê die Here (Jahweh) julle Losser (go’al, wat as julle Helper in...
Inspirasie deur die Heilige Gees. – Herman Grobler
Ons twyfel geensins daaraan dat die skrywers van die Nuwe Testament deur die Heilige Gees geïnspireer is nie. Die vraag is hoe ons dit moet verstaan.
Wanneer moet ons in die Ou Testament met hoofletters aandui dat ‘n profesie ook na Jesus verwys? – Herman Grobler
Vir baie van ons is hierdie ‘n sensitiewe saak, maar watter implikasies kan dit inhou? Hoe moet ons daaroor oordeel?
Hoofletters wanneer na Jesus verwys word,of nie? – Herman Grobler
Wanneer ‘n Bybelvertaler besig is om die Bybel te vertaal, word hy telkens gekonfronteer met vrae wat op die oog af maklik vanuit ons gevoel beantwoord kan word. Maar wanneer ons ‘n bietjie dieper dink is dit nie so eenvoudig nie. Wanneer moet hy hoofletters gebruik, en wanneer nie?