Category: Teologiese Vraagstukke
DIE LEES VAN DIE BYBEL IN DIE LIG VAN HEDENDAAGSE UITDAGINGS
Wat beïnvloed die lees en verstaan van die Skrif in ons konteks? In die volgende paar artikels gaan allereers gevra word na van die invloede wat ons gemaak het wat ons is, gevolg deur illustrasies van watter konsekwensies sekere besluite ten opsigte van die Skrif het.
Heilige Skrif
Dogmenhistories is dit duidelik dat die Protestantse skolastiek die sola scriptura oorspan het. Dit is losgemaak van die regverdigingsleer wat alleen deur Christus kan geskied en deur die ander sola-uitsprake gekwalifiseer moet word.
Die Doop
Daar is seker in die teologie of kerk nie nóg ‘n onderwerp waaroor meer verskil word as die doop nie. Waarskynlik sal dit ook nie baie anders in hierdie kring wees nie. Ek gaan ook nie nou poog om ‘n breedvoerige teologiese daarstelling van die doop met al die tersaaklike probleme te bied nie, maar gaan ‘n soort van klankbord daarstel waarteen die twee voorgestelde formuliere geresoneer kan word.
Blote Toeval?
‘n Mens hoor al meer mense sê: lewe op aarde het toevallig ontstaan. Dit was eintlik ‘n ongeluk in die geskiedenis. Lewe moet aan die noodlot toegeskryf word.