Die Groot Geloofswoordeboek: Tussentoestand en Tussentyd
Tussentoestand
Dit is een van die heel moeilikste onderwerpe in ons geloof. Dit moet onderskei word van die *tussentyd. Die tussentoestand is die toestand waarin ‘n mens is tussen jou dood en die opstanÂding by die wederkoms van Christus. Die tussentyd is die tyd tussen ChrisÂtus se hemelvaart en sy wederkoms.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed