DIE KERK (5)
(God) to create all things at first, and now inclines him to preserve them, we shall find that there could be no other cause than his own goodness – Calvyn
Die kerk (5)
Ons het nou na drie beelde van die kerk gekyk: die huisgesin, die liggaam en die kudde. Ons kom nou by die laaste beeld wat ek gaan beskryf. Beeld #4: Die bruid van Christus
In die laaste blog kyk ons na ‘n artikel van Ben Witherington III oor hierdie saak. In enige huweliksverhouding moet daar liefde en trou wees. Maar wat behels hierdie beeld van die bruid?