Die rooi letter Bybel
Die rooi letter Bybel – Kobus Kok
Petro vra:
Ek wil graag meer weet oor die gebruik en ontstaan van die rooi letter Bybel.
Antwoord
Prof Kobus Kok antwoord:
Op 19 Junie1899 het Louis Klopsch, die redakteur van “The Christian Herald” die idee gekry om die woorde van Jesus in die NT in rooi te laat druk nadat hy Lukas 22:20 gelees het. Die eerste rooi letter Bybel word rondom 1901 gedruk.
Bron: http://en.m.wikipedia.org/wiki/Red_letter_edition besoek op 9 Jul 2014 om 11:11am
Skrywer: Prof Kobus Kok