DIE VERHAAL VAN JESUS DEUR DIE OË VAN MARKUS (8
DIE VERHAAL VAN JESUS DEUR DIE OË VAN MARKUS (8 – Jan van der Watt
Deel 3 – die inhoud van Markus 8:22-16:20
Markus 8:22-9:50
Kyk noukeurig na 8:22-9:29. Watter tekens van “skynbare mislukking” kan jy hier sien? …………
Die draaipunt – ‘n verhaal wat anders lyk, want dit dra die tekens van lyding:
- genees ‘n blinde… twee maal! (8:22-26)
- bely en Jesus kondig sy dood aan (8:27-33)
- deur die dissipels beteken kruisdra (8:24-9:1)
- Die verheerlikte Jesus is die lydende Jesus (9:2-13)
- Selfs die dissipels sukkel – die bose geeste wil nie na hulle luister nie, maar met Jesus is dit anders (9:14-29)
Kyk net na die volgende:
Skrywer: Prof Jan van der Watt