Europese volke in die Ou Testament

Europese volke in die Ou Testament – Marius Nel

Gerrie vra:

Ek wil graag weet , die Egiptenare was in Egipte ens. Toe die Here op die aarde was, was daar ook Duitsers , Engelse, Franse ens? Hoekom was daardie volke nooit iewers in die Bybel genoem nie? Met ander woorde wat ek wil weet, waar kom al die landstreke vandaan en wat was hulle in daardie tyd genoem? Na die vloed was dit net Noag se mense op die aarde, waar kom die hele wêreld nou vandaan? Is ons regtig afstammelinge van die ape? God het tog die mens volgens Sy beeld geskape.

Antwoord:

Dr Marius Nel antwoord:

Daar was nog nie Europese volke in Bybelse tye nie, en daarom is dit nie genoem nie.

 

Skrywer: Dr Marius Nel