God se genade
maar ons wat dood was as gevolg van ons oortredings het God lewend gemaak. Uit genade is julle gered (Efesiërs 2). .. maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en profete getuig, in werking getree (Romeine 3). Werk genade in hierdie wêreld? Robert Kolb stel dit so:
Werk genade in hierdie wêreld? Robert Kolb stel dit so: