Laat sy liefde jou lei: Om geloofsséker te wees
Laat sy liefde jou lei: Om geloofsséker te wees – Milanie Vosloo
Glo jy met oortuiging dat jy deur die verlossende bloed van Jesus Christus gered is? Of gebeur dit soms dat die debatte in die media en ander mense se sieninge jou aan kindskap laat twyfel?
1 Johannes 5:1-11 gee ‘n duidelike antwoord op hierdie tipiese twyfelvrae wanneer Johannes sê dat daar drie is wat getuienis aflê oor ons geloof: die Gees, die water en die bloed en al drie is dit eens. (5:7). Jy kán dus seker wees oor jou redding deur die volgende te onthou:
Dankie vir die absolute sekerheid dat ek u geliefde kind is, Vader! Bybelkennis gaan gereeld gedeeltes uit Milanie Vosloo se boek: Laat sy Liefde jou Lei, publiseer. Ons dank aan Milanie Vosloo en CUM vir hierdie vergunning. Vir meer inligting oor CUM, besoek gerus hulle webblad by www.cumuitgewers.co.za
Skrywer: Milanie Vosloo