Kreti en Pleti
Kreti en Pleti – Marius Nel
Alwyn vra:
Ek wil net weet of julle my kan help met die volgende vraag. Wie is die Kreti en Pleti waarvan daar gepraat word in die boek 2 Sameul en 1 Konings, veral in die tyd toe Dawid koning was?
Alwyn vra:
Ek wil net weet of julle my kan help met die volgende vraag. Wie is die Kreti en Pleti waarvan daar gepraat word in die boek 2 Sameul en 1 Konings, veral in die tyd toe Dawid koning was?
11:54 Jesus kon nie langer vry in Jerusalem rond beweeg nie, omdat die Jode finaal besluit het om nie in Hom te glo nie. Hy bepaal self die tyd vir sy sterwe (Jn 10:17-18), en dit moet tydens die paasfees wees, die fees wat Israel se uittog uit Egipte ingelei het (Eks.12). Jesus kom juis die nuwe uittog uit die slawehuis van sonde inlei tydens die paasfees, as God se paaslam vir ons geslag (1Kor 5:7). Hy en sy dissipels vertrek uit Betanië en gaan bly in die stad Efraim naby die woestyn. Waar die stad geleë was, is vandag nie bekend nie (Josefus plaas die stad naby Bet-el in die Efraimsberge, waar Jakob die leer tot aan die hemel gesien het).
11:45-46 By ‘n aansienlike getal van die Jode wat vir Maria en Marta kom troos het, lei die wonder tot geloof in Jesus. Maar party van hulle bevestig deur hulle optrede dat die wonder nie hulle ongeloof oorwin het nie. Die opwekking van Lasarus wek geloof in Jesus en verset teen Hom, soos in hoofstukke 5 en 9 se wondertekens. Die nuus word aan die Fariseërs oorgedra (soos met die blindgeborene 9:13), wat die proses teen Jesus aan die gang sit, wat tot sy dood sal lei.
Lizette vra:
Ek het eenkeer met ‘n ateïs gesels en hy wou by my weet waarom God sekere goed toelaat as Hy ‘n God van liefde is. Hierdie vraag laat my steeds ook wonder waarom plaasmoorde plaasvind want hierdie mense bid tog sekerlik ook vir God se beskerming en liefde?