www.bybelkennis.co.za Blog
Edna vra Ek het onlangs die boek Apokriewe: Ou en Nuwe Testament (deur Jan van der Watt en Francois Tolmie) begin lees.
Ek wil graag klarigheid oor die volgende twee punte kry: Hoekom is die apokriewe boeke nooit in die Bybel...
Annetjie vra: My vraag is moeilik om te verwoord, maar ek gaan probeer. Ek en my man is getroud vanaf 2001 en het 2 kinders aangeneem, een op ouderdom 5 en die ander een op ouderdom 4. Ek en my...
Jattie vra Wat beteken dit om gedoop te wees met die Heilige Gees? Volgens my ontvang ek die Gees van die Here wanneer ek tot bekering kom. Ons gemeente staan sterk daarop dat jy gedoop moet wees met die Heilige...
Ek is nou al so deurmekaar! Die een sê die wegraping geskied vóór die verdrukking en die kerk gaan nie deur die verdrukking nie, ander sê weer die wegraping is in die middel van die verdrukking, en ander sê weer...