Die volgorde van die eintydgebeure – Hermie van Zyl
Anna vra: Ek het, vir my, ’n komplekse vraag. Kan iemand vir my die volgorde van gebeure gee, vanaf Jesus se kruisiging tot Jesus weer kom. Ek weet dis die kruisiging, dan die opstanding, dan hemelvaart. Maar wat gebeur daarna,...