www.bybelkennis.co.za Blog
13:4 Na die sending (apolúō) deur die handoplegging van die gemeente in Antiogië, onderstreep Lukas dat hulle deur die Heilige Gees uitgestuur is (ekpémpō). Hulle het van Antiogië 25 kilometer afgereis na die hawestad Seleusië, wat deur Seleukus Nikator (die...
Die fokus van Handelinge verskuif nou na die voortgaande werk van Jesus deur die bediening van Saulus/Paulus onder leiding van die Heilige Gees. Die voortgang van die storie word verbind aan die sentrums waarheen Saulus deur die Heilige Gees gelei...
Ingrid vra: Ons een seun is gedoop en die tweede een ingeseen. Ons is nou terug in NG Kerk al vir die laaste vier jaar. Moet ons, ons tweede seun laat doop?Wat is die regte ding om te doen? Antwoord...
Magda vra Verduidelik asb die skeiding tussen die funksies van kerk en staat Antwoord: Pof Francois Malan antwoord: Elke land en tyd het verskillende opvattings en wette oor die verhouding tussen staat en kerk. In Suid-Afrika het die wette daaroor...