Die kanon tydens die Hervorming en post-hervorming
Divine fullness is only going to be reached by a progressive and ever-increasing revelation of Christ and His significance – T. Austin-Sparks
Die kanon tydens die Hervorming en post-hervorming
Die Hervormers, geïnspireer deur die humaniste, reageer op die probleme soos volg:
- Die Ou Testament moet op die korter Hebreeuse Bybel gebaseer word – nie op die Septuagint met sy addisionele apokriewe geskrifte nie. Hoekom? Die Hebreeuse Bybel was die Woord van God wat deur Jesus en sy dissipels gebruik is.