www.bybelkennis.co.za Blog
Skepping en evolusie. Die teorieë wat hierbo genoem is, laat die vraag ontstaan hoe lang tydperke van evolusie met die skeppingswerk van God versoen kan word. Dit bring vanself die vraag na die verhouding van evolusionisme tot kreasionisme na...
GOD SE WIL MET SY WêRELD. Alles wat ons sien en ken begin met God se skeppingswil. Waarom sou God wou skep? As ons oor God nadink, stuit ons op talle waarom-vrae waarop ons nie antwoorde het nie. Oor dit...
Eerw Dr Darryl H A Schroeder vra: Boodskapteks: In bogenoemde program is die volgende voorgehou oor Jesus se einde: “Jesus het die seun van Pilatus genees. Pilatus het dus opdrag gegee dat Jesus na ’n sekere tyd van die kruis...
Johanna vra: Om en by 16 jaar gelede het ons by huisvriende gaan kuier. Die vriendin het kaart en hande gelees – so uit die bloute haar nuwe stokpertjie. Sy het my hand gelees en nee ek nie in dit...