www.bybelkennis.co.za Blog
Boodskapteks: Jy skryf: “Die Bybel is egter duidelik daaroor dat alle mense van een voorvader af stam (Hand 17:26).” Verwar jy nie dalk “nasie” en “ras” met mekaar nie? Handelinge praat duidelik van nasies, nie alle rasse nie. Antwoord Prof...
Is dit die Heilige Gees wat met ons praat in drome, en vir ons gesigte – en vrede – gee? Mag ek direk met die Heilige Gees praat en vir hom iets vra, byvoorbeeld, om my gedagtes te vernuwe, ensovoorts?...
Vraag Hoekom is die bergpredikasie vandag nog vir ons belangrik? Antwoord: Prof Francois Malan antwoord: Hebreërs 1:1-3 sê: In die ou tyd het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, maar in hierdie...
9:1-2 Saulus se dringende versoek (aiteō) aan die hoëpriester om vir hom lasbriewe aan die sinagoges te gee vir die vervolging van ‘aanhangers van die Weg,’ Jesus se volgelinge in Damaskus, skep die indruk dat hy die gelowiges in Jerusalem...