Die Handelinge van die Apostels: Saulus se bekering (Hand 9:1-9) – Francois Malan
9:1-2 Saulus se dringende versoek (aiteō) aan die hoëpriester om vir hom lasbriewe aan die sinagoges te gee vir die vervolging van ‘aanhangers van die Weg,’ Jesus se volgelinge in Damaskus, skep die indruk dat hy die gelowiges in Jerusalem...