Apologetiek: Plaas dinge in konteks (3)
There are no disappointments to those whose wills are buried in the will of God. —Frederick Faber
Apologetiek: Plaas dinge in konteks (3)
[Apologetiek = Grieks Apologia = verdediging van die Christendom]
Alister McGrath het ‘n belangrike boek – Mere Apologetics – geskryf waarin hy op ‘n praktiese manier sê hoe gelowiges die Christelike geloof kan verdedig. Ek gaan ‘n hele paar blogs hieraan spandeer, want ek voel dit is ‘n belangrike taak vir gelowiges in ons sekulêre wêreld
Apologetiek het ‘n sterk teologiese dimensie. Kom ons ondersoek dit verder:
- Die verwysings na geloof in die Johannes-evangelie herinner ons daaraan dat bekering nie die gevolg van menslike wysheid of beredenering is nie – God doen dit.