Hoekom aanbid ons?
Our chief want in life is somebody who shall make us do what we can. -Ralph Waldo Emerson, skrywer en filosoof (1803-1882)
Hoekom aanbid ons?
Al julle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met ‘n jubelende stem, want aan die Here, die Allerhoogste, kom eerbied toe; Hy is die Groot Koning oor die hele aarde (Psalm 47:2 – 3).
Almal van ons moet gereeld herinner word aan waarom ons aanbid. Elke Sondag kom ek met ander gelowiges bymekaar en ons sing en bid. Ons doen dit, want dit is die regte ding om te doen.