www.bybelkennis.co.za Blog
Till men have faith in Christ, their best services are but glorious sins. —Thomas Brooks
‘n Nuwe Kategismus: Vraag 22
Vraag:
Hoekom moet die Verlosser ’n mens wees?
Antwoord:
Dat Hy in sy menslike wese volledig vir ons die hele wet kan gehoorsaam en die straf vir menslike sonde kan dra; ook dat Hy simpatie kan hê met ons swakhede. [Onderstreepte gedeelte is die antwoord vir kinders.]
For every one hundred men who can stand adversity there is only one who can withstand prosperity. —Thomas Carlyle
Trekkers en sportkarre
“What does a tractor manufacturer know about sports cars?” (Enzo Ferrari). Dit wa sy woorde aan ‘n nederige Italiaanse trekkerwektuigkundige. Hierdie man was ‘n werktuigkundige, maar hy het gehou van vinnige sportkarre. Hierdie werktuigkundige was nie beïndruk met Ferrari se padhantering en hulle weiering om sekere verbeteringe te oorweeg nie.
DIE OU ERA IS VERBY EN DIE NUWE ERA BEGIN (3) – Jan van der Watt
deel 2 – Hoe belangrik is die opstanding vir ons?
Die opstanding van Jesus vorm die sentrum van wat ons glo, omdat dit vir ons die nuwe era, die toekoms kom oopsluit het. Maar wat beteken die opstanding nog vir ons?
“To know God is to be transformed, and thus to be introduced to a life that could not otherwise be experienced.” – D. A. Carson
Gemeentes wat weer groei
Thom Rainer het onderhoude met kerkleiers van gemeentes wat agteruitgegaan het, maar toe omgekeer het, gevoer. Hoekom het dit gebeur. Hy identifiseer ses faktore van belang:
- Die gemeentes het die stigting van nuwe groepe doelbewus bevorder. Vanuit ‘n menslike perspektief was dit die primêre bron van groei.