Stefanus word gevange geneem – Francois Malan
Liesl vra: In watter stad/dorp is Stefanus gevange geneem???? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Toe daar in die gemeente in Jerusalem klagtes van die Griekssprekende weduwees gekom het, is sewe mans uit die gemeente gekies om die apostels te help....