Die Handelinge van die Apostels: Stefanus kla die Raad aan (Hand 7:51-53) – Francois Malan
7:51 ‘Hardnekkiges en onbesnedenes van harte en ore…!’ So beskuldig Stefanus die Joodse Raadslede wat almal besnede Jode is, maar in hulle verstarde denke en ongehoorsaamheid aan die Here, onbesnedenes van hart en ore is. Stefanus pas sy lang relaas...