www.bybelkennis.co.za Blog
Divisions in the church breed atheism in the world ~ Thomas Manton
Bou jy lugkastele?
Is dit nou die beste manier om jou probleme op te los en jou denke te verskerp? Sosiaal wetenskaplikes het bewyse gevind dat daar wel voordele in dagdrome kan wees. In die verlede is dit as ‘n mors van tyd beskou, maar nuwer navorsing bewys dat dit nie heeltemal so sleg is as wat ons dink nie – geen wonder ons doen dit so baie nie.
“How utterly terrible is the current idea that Christians can serve God at their own convenience.” — AW Tozer
Moenie net daar staan nie … doen iets
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld (Handelinge 1:8).
Nadat Jesus dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien – Jesus se hemelvaart. Hierdie was die einde van Jesus se lewe op aarde, maar dit is ook die begin van die verhaal van die vroeë kerk.
To trust in any thing more than God, is to make it a god ~ Thomas Watson
Die oplossing vir pyn en lyding
As Christene siek word en swaar kry, kan hulle bid en God vra vir genesing of verlossing. God het die krag om ons lewens te verander en die swaarkry weg te neem. Maar wat doen ons as dit nie God se wil is dat ons nou genees word nie? Wanneer en hoe sal swaarkry en pyn dan ophou?
There is no better test of growth than that a man desires God because he is God. —Martyn Lloyd-Jones
Harde woorde = Liefde?
Expect great things from God; attempt great things for God. (William Carey, sendeling na Indië). Ons hou van hierdie aanhaling. Daar is een groot gevaar: ons doen groot dinge, sodat ander mense ons kan raaksien.