Die Handelinge van die Apostels: Stefanus word gevange geneem (Hand 6:8-15) – Francois Malan
6:8 Lukas beskryf hier die geskiedenis van een van die diakens, van Stefanus, wat met sy marteldood eindig. In Handelinge 6:5 is hy reeds beskryf as ‘vol van geloof en die Heilige Gees’ – dat die Heilige Gees in hom...