Alle Paaie lei na Jesus: Wat gebruik die skrywers van die Nuwe Testament uit die Ou Testament?
Alle Paaie lei na Jesus: Wat gebruik die skrywers van die Nuwe Testament uit die Ou Testament? – Adrio König
Hoofstuk 6
Die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament
Hier het ons een van die ryk temas in die Bybel wat op ’n merkwaardige manier na Jesus lei. Ons gaan kyk na ’n paar kante van hierdie verhouding.
- Wat gebruik die skrywers van die Nuwe Testament uit die Ou Testament?
- Hoekom?
- Wat is in die lig hiervan die verhouding tussen die twee Testamente?
- Uit watter Ou Testament haal die Nuwe Testament se skrywers aan?