www.bybelkennis.co.za Blog
You are to follow no man further than he follows Christ. —John Collins
Moenie die wêreld liefhê nie
Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie (1 Johannes 2:15). Maar hierdie selfde Johannes het vantevore geskryf: God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê (Johannes 3:16). Weerspreek Johannes hom? Wat beteken dit as Johannes sê dat ons nie die wêreld moet liefhê nie?
“Men always hate most what they envy most.” ~ H.L. Mencken
Wat glo ons vandag?
God helps those who help themselves. 82% van Amerikaners glo dat hierdie gesegde van Benjamin Franklin iewers in die Bybel staan. Baie kerkmense glo dat alle godsdienste dieselfde G(g)od aanbid en as ons genoeg goeie dinge doen, verdien ons ons plek in die hemel. Kom ons kyk na die moderne mens:
“If malice or envy were tangible and had a shape, it would be the shape of a boomerang.” ~ Charley Reese
Evangelisasie – Hoe begin ek die gesprek?
Vir baie mense is die ding wat hulle bang maak oor evangelisasie die probleem om die gesprek te begin. As iemand na ons sou kom en vra: “Wat moet ek doen om gered te word?” sou ons dit kan hanteer. Dit gebeur egter baie selde. Meestal moet jy die gesprek aan die gang kry.
“As a moth gnaws a garment, so doeth envy consume a man.” ~ St. John Chrysostom
Is die kerk nog Christelik?
‘n Baie snaakse vraag om te vra. Michael Horton ( Christless Christianity) sê dat hy soms die gevoel kry dat baie leraars in die Bybel soek vir aanhalings wat by hulle preek pas – verder is die Bybel irrelevant. Dit is tog sekerlik ‘n oordrywing. Maar kom ons kyk van nader na die kerk vandag: