www.bybelkennis.co.za Blog
All the heresies which have arisen in the Christian Church have had a decided tendency to dishonor God and to flatter man. —C.H. Spurgeon
‘n Nuwe Kategismus: Vraag 9
Vraag:
Wat vereis God in die eerste, tweede en derde gebod?
Antwoord:
Dat ek God as die enigste ware en lewende God ken. Tweedens, dat ek alle afgodery vermy en God nie onbehoorlik sal aanbid nie. Derdens, dat ons God se Naam met vrees en eerbied hanteer en ook sy Woord en werke eer.
“Our religion will be unprofitable, if it does not change our heart, pervade our manners, and transform us into new creatures.” John Calvin
Woorde uit die Bybel – Weergeboorte (2)
When I use a word it means just what I choose it to mean – neither more nor less – Humpty Dumpty aan Alice in Lewis Carroll se Alice in Wonderland.
Woorde, ook woorde in die Bybel, het ‘n spesifieke betekenis. Vir mense sonder teologiese opleiding is dit dikwels moeilik om die volle betekenis van woorde te verstaan.
I have held many things in my hands, and I have lost them all; but whatever I have placed in God’s hands, that I still possess. —Martin Luther
Woorde uit die Bybel – Weergeboorte (1)
When I use a word it means just what I choose it to mean – neither more nor less – Humpty Dumpty aan Alice in Lewis Carroll se Alice in Wonderland.
Woorde, ook woorde in die Bybel, het ‘n spesifieke betekenis. Vir mense sonder teologiese opleiding is dit dikwels moeilik om die volle betekenis van woorde te verstaan.
Take away the cross of Christ, and the Bible is a dark book. —J.C. Ryle
Woorde uit die Bybel – Geloof (4)