www.bybelkennis.co.za Blog
The whole worth of a kind deed lies in the love that inspires it – Talmoed
Ywer vir goeie werke
Mense sê dikwels: “Goeie werke is belangrik. Ons is veronderstel om goeie dinge te doen vir die mense om ons.” Hy het Homself vir ons as offer gegee om ons van alle ongeregtigheid vry te maak en ons van sonde te reinig, sodat ons sy eie volk kan wees wat ywerig is om die goeie te doen (Titus 2:14). Hoe pas goeie werke in die Christelike teologie en die Christen se lewe in?
The Bible does not yield its meanings to lazy people – A. W. Pink
Skinder is moord
Die ou rabbi’s het geglo dat skinder moord is, maar nie net die moord van een mens nie, maar van drie. Hoe is dit moontlik?
If you are not going to be better tomorrow than you were today, then what need have you for tomorrow – Rabbi Nachman Sosiale geregtigheid: Levitikus 19:9 – 18 Sosiale geregtigheid is ‘n belangrike onderwerp veral vir jong Christene....
He who studies the Scriptures, but does no works of love, lives without God – Talmoed
Die Groot Opdrag: Matteus 28:16 – 20
Die elf dissipels het na Galilea toe gegaan na die berg waarheen Jesus hulle beveel het om te gaan. In die Bybel is berge dikwels dié plek waar onderrig gegee word. Ons dink aan Sinaiberg waar God aan Moses die tien gebooie gegee het, die bergrede en die berg van verheerliking.