Die Handelinge van die Apostels: Die uitstorting van die Heilige Gees (Hand 2:1-4) – Francois Malan
Met Pinksterfees (pentekoste ‘vyftigste’ op die vyftigste dag na paasfees) vier die Jode die oesfees. Die eerste gerwe wat op die land gesny word aan die begin van die koringoes, word op Paasfees, met die aanbreek van die sewe dae...