www.bybelkennis.co.za Blog
God increases our yield so that by giving we can prove our yield is not our god. —John Piper
Draai briek aan
Jeff Goins (Wrecked: When a Broken World Slams Into Your Comfortable Life) sê dat soos die wêreld vinniger beweeg, moet ons doelbewus briek aandraai. Die lewe is te besig, te lawaaierig en te ingewikkeld om die hele tyd volspoed te hardloop. Soms moet ons soos Jack Nicholson vra: Is this as good as it gets?
Laat sy Liefde jou Lei: soms is die wind uit jou seile – Milanie Vosloo
Soms is die wind uit jou seile!
Hy het op sy knieё neergesak en hard uitgeroep: “Here, moenie hierdie sonde teen hulle hou nie!” Handelinge 7:60a
Het jy al gevoel asof iemand die wind uit jou seile neem?
Walking is man’s best medicine. –Hippokrates, die vader van die geneeskunde (460-377 vC)
Job se herstel
Nadat Job vir sy vriende gebid het, het die Here die omstandighede van Job verander en hom twee keer soveel gegee as wat hy gehad het (Job 42:10).
Job se herstel was nie net ‘n beloning vir sy geregtigheid nie – dit wat ook God se vrygewigheid wat ‘n groot rol gespeel het. God skuld ons niks nie, maar dit het Hom nog nooit verhoed om vir ons alles te gee nie.
If all the ignorant need are paintings and images, why didn’t Jesus send out artists with brushes instead of preachers with words? – Huldrych Zwingli
Die kerk – Wat is dit?
Wat is die kerk? Die kerk is die gemeenskap van alle ware gelowiges van alle tye (Wayne Grudem). Die woord kerk (Grieks = ekklesia) word in die Nuwe Testament gebruik om te verwys na diegene wat deur geloof in die werk van Jesus Christus in een liggaam, ‘n ewige gemeenskap, verenig is. Dit word nie deur tyd en ruimte beperk nie en sal eendag ‘n volmaakte gemeenskap met God deel – vir ewig.