www.bybelkennis.co.za Blog
Bianca vra: Waar in die Bybel staan dit waar Lucifer as die engel van musiek en lig saam met God geheers het? En die Serafs saam met hom in die troonkamer heers. Antwoord Prof. Francois Malan antwoord: Lucifer is die...
Liesl vra My kind is in ‘n skool wat so ‘n halwe mengsel van Hindoe en Christenskap uitleef. Ongetwyfeld glo elke onderwyser aan karma, en die basis van die skool is dié van madame Blavatsky (teosofie). Ek is grootgemaak in...
Leser vra: Ek het n getuienis van n ene Dave Griesel gehoor wat n satanis was en toe bekeer is. Hy praat van sigarette wat so n sonde is asook juwele dra, selfs n kruisie om die nek. Is dit...
Leser vra: Mag die salwing van siekes deur ouderling opgevolg deur gebede nog vandag gedoen word?Hoekom sien baie predikante dit as oud modies en rituele van die ou testament.Ons het in die onlangse verlede as bybelstudie groep uitgereik na mense...