Die Ons Vader-gebed: ‘n Paradigma vir ‘n Christelike Lewenstyl (3)
We therefore, the interpreters of God’s holy word, and faithful ministers of the church of Christ, must have a diligent regard to keep the scriptures sound and perfect, and to teach the people of Christ the word of God sincerely; made plain, I mean, and not corrupted or darkened by foolish and wrong expositions of our own invention. — Heinrich Bullinger
Die Ons Vader-gebed: ‘n Paradigma vir ‘n Christelike Lewenstyl (3)
In 1984 het Prof David Bosch vyf Bybelstudie sessies by die jaarlikse konferensie van die Christian Medical Fellowship gehou oor hierdie gebed Die volledige sessies is op hulle webblad beskikbaar. Ons gaan in ‘n hele aantal blogs na kernidees uit hierdie sessies kyk.
Ons Vader wat in die hemel is, word onmiddellik deur sewe versoeke gevolg. Die eerste drie behoort ten opsigte van struktuur en inhoud bymekaar .