‘n Nuwe Kategismus: Inleiding (2)
Character cannot be developed in ease and quiet. Only through experiences of trial and suffering can the soul be strengthened, vision cleared, ambition inspired and success achieved.” – Helen Keller
‘n Nuwe Kategismus: Inleiding (2)
Hoekom nuwe katagismusse skryf?
Daar is tog baie uitstekende kategismusse wat die toets van die tyd deurstaan het. Hoekom ‘n nuwe een? Mense besef nie dat daar ‘n tyd was toe dit normaal en belangrik en noodsaaklik was vir kerke om gereeld nuwe kategismusse te skryf nie.