www.bybelkennis.co.za Blog
24:36 Terwyl die dissipels nog oor die dinge praat staan Jesus self tussen hulle en sê vir hulle: ‘Vrede vir julle.’ Die Jesus wat nou orals teenwoordig is, tree uit sy verborgenheid te voorskyn. Joh 20:19 verduidelik daarby dat die...
Eusebius (313 n.C. se Eccl hist. 3.11.1 en 3.32.3-7) skryf dat Hegisippus (’n Joodse Christen uit die 2e eeu n.C.) geskryf het dat Klopas wat in die Skrif genoem word, ’n broer was van Maria se man Josef, met ander...
Die seënuitsprake van Jesus (26) In die begin van die bergrede lees ons dat Jesus teen die berg opgegaan het, gaan sit het en Hy het hulle geleer: Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die...
Vraag: Michele vra: Ek het vandag ‘n video ontvang waarin Walter Veith vertel van die merk van die dier. Dit is glad nie soos ek dit voorheen verstaan het nie. Die video sê die merk is iets wat nog kom:...